1 Thessalonians 5:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar van die tye en geleenthede, broeders, het julle nie nodig dat ek aan julle skrywe nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Broers en susters, dis nie nodig dat ek vir julle skryf oor die presiese dag en datum wanneer hierdie dinge gaan gebeur nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar oor die tye en geleenthede, broeders, het julle nie nodig dat aan julle geskryf word nie; |
| Afrikaans 1983 | Oor die tyd en omstandigheid wanneer hierdie dinge sal gebeur, is dit nie nodig om aan julle te skrywe nie, broers. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Oor die tye en geleenthede, broers, is dit nie nodig dat ons aan julle skryf nie, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Vriende, dit is nie nodig dat ons vir julle moet skryf en sê presies wanneer en hoe die Here sal kom nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | My broers en susters, dis nie vir my nodig om met julle te praat oor presies wanneer die Here gaan terugkeer, of wat alles sal gebeur as Hy terugkeer nie. |