1 Thessalonians 4:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar wat die broederliefde betref, het julle nie nodig dat ek aan julle skrywe nie, want julle is self deur God geleer om mekaar lief te hê.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek hoef nie vir julle te skryf oor die liefde wat ons vir mekaar moet hê nie, want julle is deur God self geleer om mekaar lief te hê.
Afrikaans 1933/1953 Oor die broederliefde het julle nie nodig dat ons julle skrywe nie, want julle is self deur God geleer om mekaar lief te hê;
Afrikaans 1983 Oor broederliefde hoef ons nie aan julle te skrywe nie, want julle is self deur God geleer om mekaar lief te hê.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Oor die broederliefde is dit nie nodig dat ek vir julle skryf nie, want julle is self deur God geleer om mekaar lief te hê.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dit is nie nodig dat óns vir julle skryf dat julle lief moet wees vir mekaar nie, want God self het vir julle geleer dat julle lief moet wees vir mekaar.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek het nie nodig om nog iets te sê oor hoe julle mekaar as gelowiges moet liefhê nie. God self het julle geleer hoe om mekaar lief te hê.