1 Thessalonians 4:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want God het ons nie tot onreinheid geroep nie, maar tot heiligmaking.
Afrikaans (NLV) 2011 God het ons mos nie geroep tot ’n onrein lewe nie. Hy het ons geroep om onsself al hoe meer aan Hom toe te wy.
Afrikaans 1933/1953 Want God het ons nie tot onreinheid geroep nie, maar tot heiligmaking.
Afrikaans 1983 God het ons nie geroep om onsedelik te lewe nie, maar om heilig te lewe.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) God het ons tog nie tot onreinheid geroep nie, maar tot heiligheid.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) God het ons gekies om aan Hom te behoort, daarom moet ons lewe soos Hy wil hê, ons moenie onsedelik lewe nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) God gee glad nie aan ons die reg om seksueel losbandig te leef nie. Inteendeel, ons hele lewe moet wys dat ons nou aan Hom behoort.