1 Thessalonians 4:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want dit is die wil van God, ja, julle heiligmaking, dat julle jul moet onthou van hoerery:
Afrikaans (NLV) 2011 Dis God se wil dat julle aan Hom toegewy moet lewe. Weerhou julle van seksuele sondes.
Afrikaans 1933/1953 Want dit is die wil van God: julle heiligmaking; dat julle jul moet onthou van die hoerery;
Afrikaans 1983 Dit is die wil van God dat julle heilig moet lewe. Weerhou julle van onsedelikheid.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Want dit is God se wil dat julle heilig moet leef: dat julle julle sal weerhou van onsedelikheid,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) God wil hê julle moet lewe soos mense wat aan Hom behoort. Julle moenie julle liggame gebruik om onsedelik te lewe nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) God wil hê julle moet julle lewe voltyds aan Hom wy. Moenie deel hê aan enige seksuele sondes wat teen God se wil indruis nie.