1 Thessalonians 4:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want julle weet watter gebooie ons julle deur die Here Jesus gegee het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Julle onthou mos nog die voorskrifte wat ons op gesag van die Here Jesus aan julle gegee het. |
| Afrikaans 1933/1953 | Want julle weet watter bevele ons julle deur die Here Jesus gegee het. |
| Afrikaans 1983 | Julle ken die voorskrifte wat ons op gesag van die Here Jesus aan julle oorgedra het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Julle weet tog watter voorskrifte ons vir julle gegee het deur die Here Jesus. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle weet wat ons alles vir julle gesê het om te doen. Dit is dinge wat die Here Jesus vir ons gesê het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Julle onthou wat ek alles vir julle geleer het. Dit kom direk van die Here Jesus af. Daarom moet julle dit asseblief ook doen. |