1 Thessalonians 4:18 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Troos mekaar daarom met hierdie woorde. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Troos mekaar dan met hierdie woorde. |
| Afrikaans 1933/1953 | Bemoedig mekaar dan met hierdie woorde. |
| Afrikaans 1983 | Troos mekaar dan met hierdie woorde. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Bemoedig mekaar dan met hierdie woorde. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle moet hierdie dinge vir mekaar sê, sodat julle nie huil en treur nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Vertel hierdie goeie nuus vir ander gelowiges en moedig mekaar aan om dit te glo. |