1 Thessalonians 4:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) sodat julle eerlik kan wandel teenoor die wat buite is, en julle aan niks ontbreek nie.
Afrikaans (NLV) 2011 sodat die buitestanders agting vir julle leefstyl sal kry, en julle in geen opsig gebrek sal ly nie.
Afrikaans 1933/1953 sodat julle welvoeglik kan wandel teenoor die wat buite is, en aan niks behoefte mag hê nie.
Afrikaans 1983 Dan sal julle eerbare leefwyse die agting van die mense buite die gemeente afdwing, en julle sal van niemand afhanklik wees nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Sodoende sal julle eerbaar kan leef in die oë van die buitestanders en van niemand afhanklik wees nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dan sal die mense buite die gemeente, die mense wat nie in Christus glo nie, julle respekteer. En julle sal ook alles kry wat julle nodig het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) As julle dit doen, sal ander mense wat nie aan die kerk behoort nie, ook respek vir julle hê. Boonop sal julle dan ook genoeg hê om van te leef sodat julle niemand in die oë hoef te kyk nie.