1 Thessalonians 3:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Daarom, toe ons dit nie meer kon uithou nie, het ons dit goed gedink om alleen in Athene gelaat te word;
Afrikaans (NLV) 2011 Daarom, toe ons dit nie langer kon uithou nie, het ons besluit om alleen in Atene agter te bly
Afrikaans 1933/1953 Daarom, toe ons dit nie langer kon uithou nie, het ons besluit om in Ath,ne alleen agter te bly;
Afrikaans 1983 Toe ons dit nie langer kon uithou nie, het ons besluit om alleen in Atene agter te bly.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Daarom, toe ons dit nie langer kon uithou nie, het ons dit goedgedink om alleen in Athene agter te bly,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ons het so baie na julle verlang dat ons nie langer kon wag nie. Toe het ons besluit dat net ek en Silvanus in Atene moet bly
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Maar wag, ek was nog besig om julle te vertel hoe ek probeer het om na julle toe te kom.