1 Thessalonians 2:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ook nie van mense het ons eer gesoek nie, nie van julle of nog van ander nie, terwyl ons as apostels van Christus swaar kon gewees het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ons het ook nie by mense eer gesoek nie; nie by julle nie en ook nie by ander mense nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Ook het ons nie eer van mense, •f van julle •f van ander gesoek nie, al kon ons as apostels van Christus met gesag optree. |
| Afrikaans 1983 | Ons het nooit daarna gestreef dat mense ons sou eer nie, of dit nou julle is of ander |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ook het ons nie die eer van mense gesoek nie, nóg van julle, nóg van ander, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ons wou ook nie hê mense moet ons prys nie. Julle moet ons nie prys nie, en ander mense moet ons ook nie prys nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ook soek ons nie na die erkenning van mense nie, nie julle s’n nie en ook nie ander mense s’n nie. |