1 Thessalonians 2:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want ons vermaning was nie uit bedrog of onreinheid of uit bedrog nie; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ons prediking destyds het immers nie uit misleiding, onsuiwer motiewe of bedrog voortgevloei nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Want ons vermaning was nie uit dwaling of uit onsuiwerheid of uit bedrog nie; |
| Afrikaans 1983 | Ons prediking berus immers nie op dwaling nie, kom ook nie voort uit onsuiwer beweegredes nie en is sonder enige bybedoelings. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Want ons pleidooi is nie uit dwaling, nie uit onsuiwerheid en nie met bedrog nie; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ons het vir julle geleer wat julle moet doen en ons het dit gedoen soos mense wat weet wat die waarheid is. Ons wou ook nie vir onsself iets kry of vir julle bedrieg nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ons het aanhou preek en vir die mense gesê om te glo. Ons het nie ons prediking skielik afgewater of verdraai om onsself te pas nie. Ons het nie geheime agendas nie. |