1 Thessalonians 2:20 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want julle is ons heerlikheid en blydskap. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Júlle is mos ons eer en ons blydskap! |
| Afrikaans 1933/1953 | Want julle is ons eer en blydskap. |
| Afrikaans 1983 | Júlle is immers ons trots en ons blydskap! |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Want julle is ons eer en vreugde! |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Júlle is die mense op wie ons trots sal wees, ons sal bly wees oor julle. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek sal trots vir Christus kan sê dat julle voluit vir Hom geleef het. Ek kan nie genoeg vir julle sê hoe bly ek oor julle almal is nie. |