1 Thessalonians 2:18 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Daarom sou ons na julle toe gekom het, ek Paulus, keer op keer; maar Satan het ons verhinder. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ons wóú dus na julle toe kom — ek, Paulus, meer as een keer — maar Satan het ons gekeer. |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarom wou ons na julle toe kom, ek Paulus, meer as een maal; maar die Satan het ons verhinder. |
| Afrikaans 1983 | Daarom wou ons weer na julle toe kom; ek, Paulus, het keer op keer probeer kom, maar die Satan het ons verhinder. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Daarom wou ons na julle kom – ek, Paulus, weer en weer – maar Satan het ons verhinder. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ja, ons wou regtig na julle toe kom. Ek, Paulus, het self meer as een maal probeer om te kom, maar die Satan het ons gekeer. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek het toe begin planne maak om weer in Tessalonika uit te kom. Weet julle, ek het hard probeer om na julle toe te kom, maar Satan het elke keer ’n stokkie voor my planne gesteek. |