1 Thessalonians 2:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Soos julle weet hoe ons elkeen van julle vermaan en vertroos en besweer het, soos 'n vader sy kinders doen, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Julle weet ook hoe ons — soos ’n pa met sy eie kinders maak — julle elkeen |
| Afrikaans 1933/1953 | hoe ons, soos julle weet, net soos 'n vader sy kinders, elkeen van julle vermaan en bemoedig het |
| Afrikaans 1983 | Net so weet julle ook hoe ons elkeen van julle behandel het: soos 'n pa sy kinders |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Net so weet julle ook hoe ons vir elkeen van julle soos 'n vader vir sy eie kinders was, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle weet goed dat ons vir elkeen van julle lief was soos 'n pa lief is vir sy kinders. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | [11-12] Ons het nie een van julle sleg behandel nie. Soos ’n pa wat mooi met sy kinders praat en hulle aanmoedig om die regte dinge te doen, het ons mooi met julle almal gepraat. Ons het by julle gepleit om God te verheerlik deur alles wat julle doen en sê. Hy self het julle uitgesoek om deel te wees van sy hemelse koninkryk en om te deel in sy heerlikheid. |