1 Thessalonians 2:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Broeders, julle weet self da tons ingang tot julle nie tevergeefs was nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Julle weet self, broers en susters, dat ons besoek aan julle nie tevergeefs was nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Julle weet tog self, broeders, dat ons ingang by julle nie tevergeefs was nie; |
| Afrikaans 1983 | Julle weet tog self, broers, dat ons koms na julle toe nie op 'n mislukking uitgeloop het nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Julle weet tog, broers, dat ons besoek aan julle nie vergeefs was nie; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Vriende, julle weet baie goed dat ons werk by julle nie misluk het nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | My liewe broers en susters, julle weet self dat my besoek daar by julle goed afgeloop het. Baie mense het tot bekering gekom toe hulle die goeie nuus gehoor het. |