1 Thessalonians 1:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Sodat julle voorbeelde was van almal wat in Masedonië en Achaje glo. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hierdeur het julle op julle beurt ’n voorbeeld vir al die gelowiges in Masedonië en Agaje geword, |
| Afrikaans 1933/1953 | sodat julle voorbeelde geword het vir al die gelowiges in Macedonië en Ach je. |
| Afrikaans 1983 | So het julle 'n voorbeeld geword vir al die gelowiges in Masedonië en in Agaje. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | met die gevolg dat julle 'n voorbeeld vir al die gelowiges in Macedonië en Agaje geword het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | So het julle vir al die gelowiges in die provinsies Masedonië en Agaje gewys hoe hulle moet lewe. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Julle is ’n voorbeeld vir al die ander Christene in die Romeinse provinsies Masedonië en Agaje, |