1 Thessalonians 1:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ons dank God altyd vir julle almal en maak van julle melding in ons gebede;
Afrikaans (NLV) 2011 Wanneer ons bid, dank ons God altyd vir almal van julle.
Afrikaans 1933/1953 Ons dank God altyd oor julle almal as ons aan julle dink in ons gebede
Afrikaans 1983 Ons dank God altyd vir julle almal wanneer ons in ons gebede aan julle dink. Sonder ophou
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) ...
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Wanneer ons bid, dan dink ons aan julle almal en dan sê ons vir God dankie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Elke keer wanneer ek met God oor julle elkeen praat, is daar net een woord op my lippe: Dankie!