1 Samuel 9:23 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe sê Samuel vir die kok: Bring die deel wat ek jou gegee het, waarvan ek vir jou gesê het: Sit dit by jou. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Daarna sê Samuel vir die kok: “Bring dit wat ek vir jou gegee het en gevra het om eenkant te sit.” |
| Afrikaans 1933/1953 | En Samuel het aan die kok gesê: Gee die stuk wat ek aan jou gegee het, waarvan ek vir jou gesê het: Sit dit by jou weg. |
| Afrikaans 1983 | Samuel het vir die kok gesê: “Bring die deel wat ek aan jou gegee het en waarvan ek gesê het: Sit dit eenkant.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Samuel het vir die kok gesê: “Bring die porsie vleis wat ek vir jou gegee het, en waarvan ek vir jou gesê het, ‘Hou dit by jou.’ ” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Samuel het vir die kok gesê: “Bring die vleis wat ek gesê het jy moet apart hou.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daarop sê Samuel vir die kok: “Bring vir my dié deel van die offervleis wat ek vir jou gegee het en gevra het om eenkant te hou.” |