1 Samuel 9:18 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe kom Saul na Samuel in die poort en sê: Vertel my tog waar die huis van die siener is. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Op daardie oomblik gaan Saul na Samuel toe en vra: “Kan u asseblief vir my sê waar die huis van die siener is?” |
| Afrikaans 1933/1953 | En Saul het nader gekom na Samuel binne-in die poort en gevra: Wys my tog waar die huis van die siener is? |
| Afrikaans 1983 | Saul het vir Samuel in die poort teëgekom en vir hom gesê: “Sê my asseblief waar is die huis van die siener.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Saul het Samuel in die dorpspoort genader en gevra: “Sê asseblief vir my waar is die siener se huis?” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Samuel was in die poort en Saul het na hom toe gegaan. Saul het gevra: “Sê asseblief vir my waar is die siener se huis.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daar op die dorpsplein vra Saul toe vir Samuel: “Kan u my dalk sê waar die siener tuis is?” |