1 Samuel 9:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die HERE het Samuel in sy oor vertel, 'n dag voordat Saul gekom het, en gesê: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Here het al die vorige dag vertroulik aan Samuel bekendgemaak dat Saul sou kom. Hy het gesê: |
| Afrikaans 1933/1953 | Want die HERE het dit een dag voor die koms van Saul aan Samuel geopenbaar en gesê: |
| Afrikaans 1983 | 'n Dag voor die koms van Saul het die Here vertroulik aan Samuel geopenbaar: |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die Here het dit 'n dag voor die koms van Saul aan Samuel bekend gemaak en gesê: |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die dag voordat Saul gekom het, het die Here met Samuel gepraat en vir hom gesê: |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die vorige dag al het die Here dit vir Samuel in die oor gefluister: |