1 Samuel 9:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe sê Saul vir sy dienaar: Goed gesê; kom, laat ons gaan. Hulle het toe na die stad gegaan waar die man van God was. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Dis goed so,” stem Saul in, “kom ons probeer.” Hulle gaan toe na die dorp waar die man van God was. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Saul sê aan sy dienaar: Jou woord is goed; kom, laat ons gaan. Daarop gaan hulle na die stad waar die man van God was. |
| Afrikaans 1983 | Saul het vir sy slaaf gesê: “Dis 'n goeie plan. Kom ons gaan.” Hulle het na die stad toe gegaan waar die man van God was. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Saul sê toe vir sy handlanger: “Jou voorstel is goed. Kom ons gaan.” Hulle gaan toe na die dorp waar die man van God was. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Saul het vir die slaaf gesê: “Dit is goed, kom ons gaan.” Hulle het toe na die stad gegaan waar die man van God was. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Dis reg so,” sê Saul, “kom ons gaan.” So gaan hulle toe na die dorp toe waar die Godsman was. |