1 Samuel 8:21 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Samuel het al die woorde van die volk gehoor en dit voor die ore van die HERE gehoor.
Afrikaans (NLV) 2011 Samuel het die Here vertel wat die mense gesê het.
Afrikaans 1933/1953 En Samuel het al die woorde van die volk aangehoor en dit voor die ore van die HERE uitgespreek.
Afrikaans 1983 Samuel het na die woorde van die volk geluister en dit vir die Here vertel.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Samuel het na al die woorde van die volk geluister en dit aan die Here voorgelê.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Samuel het geluister na wat die volk sê en hy het dit vir die Here gesê.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Toe Samuel alles hoor wat die volk sê, het hy dit vir die Here gaan vertel.