1 Samuel 8:20 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Sodat ons ook soos al die nasies kan wees; en dat ons koning ons kan oordeel en voor ons uittrek en ons oorloë voer. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Ons wil soos die nasies om ons wees. Ons koning moet oor ons regeer en ons op die slagveld lei.” |
| Afrikaans 1933/1953 | dat ons ook kan wees soos al die nasies -- dat ons koning ons kan rig en voor ons uit trek en ons oorloë voer. |
| Afrikaans 1983 | Ons wil ook soos al die nasies wees. Ons koning moet oor ons regeer; hy moet ons lei en ons oorloë voer.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ons wil ook soos al die nasies wees, ons koning moet oor ons regeer, hy moet voor ons uit trek en ons oorloë vir ons voer.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ons wil wees soos al die ander volke. Ons koning moet oor ons regeer en hy moet ons lei wanneer ons oorlog maak.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dan sal ons ook soos die ander nasies wees: ons koning sal vir ons ’n regter wees; hy sal ons lei en vir ons oorlog maak.” |