1 Samuel 8:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die naam van sy eersgeborene was Joël; en die naam van sy tweede was Abía; hulle was regters in Berséba. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Sy twee oudste seuns, Joël en Abia, was rigters in Berseba. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die naam van sy eersgeborene was Joël, en die naam van sy tweede Ab¡a, rigters in Bers,ba. |
| Afrikaans 1983 | Die oudste se naam was Joël en dié van die tweede Abia. Hulle was leiers in Berseba. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Sy eersgebore seun se naam was Joël en sy tweede seun se naam was Abia. Hulle was rigters in Berseba. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die oudste seun se naam was Joël, en die tweede seun se naam was Abia. Hulle was regters in Berseba. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Sy oudste seun was Joël en die tweede Abia. Hulle was regters in Berseba. |