1 Samuel 8:19 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar die volk het geweier om na die stem van Samuel te luister; en hulle antwoord: Nee! maar ons sal 'n koning oor ons hê;
Afrikaans (NLV) 2011 Maar die volk wou nie na Samuel se waarskuwings luister nie. “Nee, ons wil nogtans ’n koning hê!” het hulle gesê.
Afrikaans 1933/1953 Maar die volk het geweier om na Samuel te luister en gesê: Nee, maar daar moet 'n koning oor ons wees,
Afrikaans 1983 Maar die volk het geweier om na Samuel te luister. Hulle het vir hom gesê: “Nee, daar moet tog maar 'n koning oor ons wees.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die volk het egter geweier om na Samuel te luister. “Nee,” het hulle gesê, “maar daar moet 'n koning oor ons wees!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar die volk wou nie luister na Samuel nie. Hulle het gesê: “Nee, ons wil 'n koning hê.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Maar die volk wou nie na Samuel luister nie. Hulle het gesê: “Nee, ons móét ’n koning hê!