1 Samuel 8:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy sal jou diensknegte en jou slavinne en jou mooiste jongmanne en jou esels neem en hulle vir sy werk sit. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Julle slawe en slavinne, die beste van julle jong manne en julle donkies sal hy neem en vir sy eie werk gebruik. |
| Afrikaans 1933/1953 | En julle slawe en slavinne en julle beste jongmanne en julle esels sal hy neem en vir sy werk gebruik. |
| Afrikaans 1983 | julle beste slawe, slavinne en jong manne, en julle donkies sal hy vat en vir sy werk gebruik; |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Julle slawe en slavinne, die keur van julle jong manne en donkies sal hy vat en vir sy eie werk gebruik. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy sal julle beste slawe en slavinne en julle donkies vat en hy sal hulle gebruik om vir hom te werk. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy sal julle slawe en slavinne, julle beste jong mans en julle donkies vat om vir hom te werk. |