1 Samuel 8:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy sal die tiendes van jou saad en van jou wingerde neem en aan sy dienaars en aan sy dienaars gee. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy sal ’n tiende van julle oeste neem en dit ook aan sy amptenare en personeel gee. |
| Afrikaans 1933/1953 | En van julle saailande en julle wingerde sal hy die tiendes neem en dit aan sy hofdienaars en sy dienaars gee. |
| Afrikaans 1983 | van julle saaigrond en wingerde se opbrengs sal hy 'n tiende vat en aan sy paleispersoneel en sy amptenare gee; |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Van julle graanoes en wingerdoes sal hy 'n tiende vat en vir sy paleisamptenare en dienaars gee. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy sal 'n tiende van julle koring en julle druiwe vat en hy sal dit vir sy offisiere en sy amptenare gee. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy sal tien persent van julle landerye en wingerde se oes vat en dit vir sy paleiswerkers en ander amptenare gee. |