1 Samuel 8:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy sal julle lande en julle wingerde en julle olyfbome neem, die beste daarvan, en dit aan sy dienaars gee.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy sal die beste landerye, wingerde en olyfboorde vir hom vat en aan sy amptenare gee.
Afrikaans 1933/1953 En van julle lande en julle wingerde en julle olyfboorde sal hy die beste neem en aan sy dienaars gee.
Afrikaans 1983 julle beste lande, wingerde en olyfboorde sal hy vat en aan sy amptenare gee;
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Julle beste landerye, wingerde en olyfboorde sal hy vat en aan sy amptenare gee.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy sal julle beste lande en wingerde en olyfboorde vat en hy sal dit vir sy amptenare gee.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy sal julle beste landerye, wingerde en olyfboorde vat en dit vir sy amptenare gee.