1 Samuel 8:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Samuel het al die woorde van die HERE aan die volk vertel wat van hom 'n koning gevra het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Samuel het toe die waarskuwing van die Here aan die mense oorgedra. |
| Afrikaans 1933/1953 | Samuel het toe al die woorde van die HERE oorgebring aan die volk wat 'n koning van hom gevra het. |
| Afrikaans 1983 | Samuel het al die woorde van die Here oorgedra aan die volk wat van hom 'n koning gevra het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Samuel het al die woorde van die Here oorgedra aan die volk wat van hom 'n koning gevra het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die volk wou 'n koning hê, en Samuel het vir hulle alles gesê wat die Here vir hom gesê het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Samuel het vir die volk wat ’n koning wou hê, alles gesê wat die Here vir hom gesê het, |