1 Samuel 7:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe het die kinders van Israel die Baäls en Astartes verstoot en die HERE alleen gedien.
Afrikaans (NLV) 2011 Die Israeliete het toe die beelde van Baäl en Astarte verwyder en net die Here gedien.
Afrikaans 1933/1953 Daarop het die kinders van Israel die Baäls en die Astartes verwyder en die HERE alleen gedien.
Afrikaans 1983 Die Israeliete het toe die Baäls en die Astartes verwyder en net die Here gedien.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die Israeliete het toe die Baäls en die Astartes verwyder en net die Here gedien.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Israeliete het toe die Baäls en die Astartes weggegooi en hulle het net vir die Here gedien.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Israeliete het toe ontslae geraak van die Baälgode en die Astartegodinne en net die Here gedien.