1 Samuel 7:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Samuel het Israel gerig al die dae van sy lewe. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Samuel was rigter in Israel vir die res van sy lewe. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Samuel was rigter oor Israel al die dae van sy lewe. |
| Afrikaans 1983 | Samuel was sy lewe lank 'n leier in Israel. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Samuel het Israel gerig so lank as wat hy geleef het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Samuel was die leier van die Israeliete al die jare wat hy gelewe het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Sy hele lewe lank het Samuel vir die Israeliete gesê wat die Here wil hê. |