1 Samuel 7:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die manne van Israel het uit Mispa uitgetrek en die Filistyne agtervolg en hulle verslaan totdat hulle onder Bet-kar gekom het.
Afrikaans (NLV) 2011 Die Israeliete het hulle agtervolg van Mispa af en hulle tot by Bet-Kar afgemaai.
Afrikaans 1933/1953 En die manskappe van Israel het uit Mispa uitgetrek en die Filistyne agtervolg en hulle verslaan tot onderkant Bet-Kar.
Afrikaans 1983 Die Israeliete het van Mispa af die Filistyne agtervolg en hulle verdryf tot onderkant Bet-Kar.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die manskappe van Israel het uit Mispa getrek en die Filistyne agtervolg en bly neervel, tot onderkant Bet-Kar.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die manne van Israel het uit Mispa gegaan en hulle het die Filistyne gevolg en gejaag tot anderkant die stad Bet-Kar.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die manskappe van die Israeliete het die Filistyne van Mispa af tot onderkant Bet-Kar gejaag en hulle afgemaai.