1 Samuel 6:20 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe sê die manne van Bet-Semes: Wie kan standhou voor hierdie heilige HERE God? en na wie toe sal hy van ons optrek? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Wie kan standhou in die teenwoordigheid van die Here, hierdie heilige God?” het hulle uitgeroep. “Waarheen kan ons die ark stuur?” |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe sê die manne van Bet-Semes: Wie kan diens doen voor die aangesig van die HERE, hierdie heilige God? En na wie toe sal Hy optrek van ons af? |
| Afrikaans 1983 | Daarna het die mense van Bet-Semes gevra: “Wie kan bestaan in die teenwoordigheid van die Here, hierdie heilige God? Na wie toe kan Hy gaan van ons af?” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die manne van Bet-Semes sê toe: “Wie kan voor hierdie heilige God, die Here, staande bly? Na wie toe kan die ark van ons af gaan?” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | en hulle het gesê: “Wie kan naby die Here kom, naby hierdie heilige God? Waarnatoe kan ons die kis van die Here stuur?” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle het gesê: “Wie kan naby die Here, hierdie heilige God, lewendig bly? Na wie toe moet die ark nóú gaan?” |