1 Samuel 6:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En toe die vyf vorste van die Filistyne dit sien, het hulle dieselfde dag na Ekron teruggekeer. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die vyf Filistynse heersers het gesien wat gebeur het en het nog dieselfde dag na Ekron toe teruggegaan. |
| Afrikaans 1933/1953 | En toe die vyf vorste van die Filistyne dit sien, het hulle dieselfde dag teruggegaan na Ekron. |
| Afrikaans 1983 | Toe die vyf Filistynse regeerders dit sien, het hulle dieselfde dag nog teruggegaan na Ekron toe. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die vyf heersers van die Filistyne het dit gesien en dieselfde dag nog teruggegaan na Ekron. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die vyf leiers van die Filistyne het dit gesien en hulle het dieselfde dag teruggegaan na die stad Ekron. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die vyf Filistynse regeerders het dit alles gesien. Hulle is dieselfde dag terug Ekron toe. |