1 Samuel 6:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die ark van die HERE was sewe maande lank in die land van die Filistyne.
Afrikaans (NLV) 2011 Die ark van die Here was sewe maande lank in die land van die Filistyne.
Afrikaans 1933/1953 En toe die ark van die HERE sewe maande lank in die land van die Filistyne was,
Afrikaans 1983 Toe die ark van die Here sewe maande in Filistynse gebied was,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Toe die ark van die Here sewe maande in die Filistynse gebied was,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die kis van die Here was sewe maande lank in die land van die Filistyne.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die ark van die Here was sewe maande in die Filistyne se gebied,