1 Samuel 5:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe die Filistyne die ark van God geneem het, het hulle dit in die huis van Dagon gebring en dit by Dagon neergesit.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle het die ark van God na die tempel van Dagon geneem en dit langs die beeld van Dagon neergesit.
Afrikaans 1933/1953 Daarop het die Filistyne die ark van God geneem en dit in die huis van Dagon gebring en dit langs Dagon neergesit.
Afrikaans 1983 Ja, die Filistyne het die ark van God gevat. Hulle het dit na die tempel van Dagon toe gebring en langs Dagon neergesit.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die Filistyne het die ark van God geneem, dit in die tempel van Dagon ingebring en langs Dagon neergesit.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle het die kis van God na die tempel van Dagon gebring en hulle het dit langs die beeld van Dagon neergesit.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Daar het hulle die ark in die tempel van hulle god Dagon ingevat en dit langs die beeld van Dagon neergesit.