1 Samuel 4:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Wees sterk en staan op soos mense, o Filistyne, dat julle nie die Hebreërs dien soos hulle vir julle was nie;
Afrikaans (NLV) 2011 Filistyne, julle sal met mag en mening moet veg! As julle dit nie doen nie, sal ons die slawe van die Hebreërs word soos hulle ons slawe was!”
Afrikaans 1933/1953 Wees dapper en gedra julle soos manne, Filistyne, dat julle nie miskien die Hebreërs dien soos hulle julle gedien het nie; gedra julle dan soos manne, en veg.
Afrikaans 1983 Nou sal julle moet dapper wees! Gedra julle soos manne, Filistyne, sodat julle nie miskien slawe word van die Hebreërs soos hulle júlle slawe was nie. Gedra julle soos manne en veg!”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Skep moed, gedra julle soos manne, Filistyne! Anders gaan julle die Hebreërs dien, soos hulle julle gedien het. Gedra julle soos manne en veg!”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Filistyne, julle moet sterk wees, julle moet dapper wees! Anders sal julle verloor teen die Hebreërs en dan sal julle moet werk vir hulle, soos hulle vir julle gewerk het. Julle moet dapper wees, julle moet hard veg.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Vandag moet julle sterk staan, Filistyne! Wys julle is manne! As julle dit nie doen nie, word julle die Hebreërs se slawe soos hulle júlle slawe is. Wys julle is manne en veg!”