1 Samuel 4:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die Filistyne was bang, want hulle het gesê: God het in die laer ingekom. En hulle sê: Wee ons! want so iets was nie voorheen nie.
Afrikaans (NLV) 2011 was hulle paniekbevange. “Hulle God het in hulle kamp aangekom!” het hulle uitgeroep. “Dit is ’n ramp! So iets het nog nooit gebeur nie!
Afrikaans 1933/1953 En die Filistyne het bang geword, want hulle het gesê: God het in die laer gekom! En hulle het gesê: Wee ons, want so iets het gister en eergister nie gebeur nie.
Afrikaans 1983 Hulle het bang geword, want hulle het gesê: “God het in die kamp gekom.” Verder het hulle gesê: “Dis klaar met ons, want so iets het nog nooit gebeur nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die Filistyne was bang, “want,” het hulle gesê, “'n god het by die kamp aangekom”. Hulle sê toe ook: “Wee ons, want so iets het nog nooit voorheen gebeur nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) het hulle bang geword en gesê: “God het na die kamp van die Israeliete gekom. Dit sal sleg gaan met ons. So iets het nog nooit gebeur nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) het hulle bang geword en vir mekaar gesê: “Hulle God het in die kamp aangekom! Ons is in die moeilikheid! So iets het nog nooit gebeur nie!