1 Samuel 4:22 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe sê sy: Die heerlikheid het van Israel gewyk, want die ark van God is geneem.
Afrikaans (NLV) 2011 Sy het gesê: “Die eer is weggeneem uit Israel, want die ark van God is buitgemaak.”
Afrikaans 1933/1953 En sy het gesê: Weggevoer is die eer uit Israel, omdat die ark van God geneem is.
Afrikaans 1983 “Ja,” het sy gesê, “die eer is weggevat uit Israel, want die ark van God is gevat.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Sy het gesê: “Die eer is weggevoer uit Israel,” omdat die ark van God weggevoer is.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Sy het gesê: “Ja, die Here is weg uit die land Israel, want die Filistyne het die kis van God gevat.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Sy het weer gesê: “Israel se eer is weg, want die ark van God is weggevat.”