1 Samuel 4:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En toe Eli die geraas van die geskreeu hoor, sê hy: Wat beteken die geraas van hierdie rumoer? Toe kom die man haastig in en vertel dit aan Eli.
Afrikaans (NLV) 2011 “Waaroor is al die geraas en oproer?” het Eli gevra. Die boodskapper het na Eli toe gehardloop.
Afrikaans 1933/1953 Toe Eli dan die geluid van die geskreeu hoor, sê hy: Wat is dit vir 'n rumoerige geluid? En die man het gou gekom en dit aan Eli meegedeel.
Afrikaans 1983 Eli het die gekerm gehoor en gesê: “Wat skreeu die mense so?” Die man het gou vir Eli kom vertel.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Eli het die uitroepe gehoor en gevra: “Wat beteken hierdie geraas?” Die man het toe gou die nuus vir Eli gaan vertel.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Eli het gehoor hulle skree, en hy het gevra: “Hoekom skree die mense?” Toe kom die man vinnig na Eli toe om vir hom te vertel wat gebeur het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Eli het die geskree gehoor en gevra: “Watse geraas is dit?” Die boodskapper het gou na Eli toe gehardloop om vir hom te vertel wat gebeur het.