1 Samuel 4:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die ark van God is geneem; en die twee seuns van Eli, Hofni en Pinehas, is gedood.
Afrikaans (NLV) 2011 Die ark van God is ook afgeneem en Hofni en Pinehas, die twee seuns van Eli, is doodgemaak.
Afrikaans 1933/1953 Die ark van God is ook geneem, en die twee seuns van Eli, Hofni en P¡nehas, het gesterwe.
Afrikaans 1983 Die ark van God is ook gevat, en Eli se twee seuns Hofni en Pinehas het omgekom.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die ark van God is weggevoer, en die twee seuns van Eli, Hofni en Pinehas, het gesterf.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Filistyne het ook die kis van God gevat, en Eli se twee seuns, Hofni en Pinehas, het ook gesterf.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die ark van God het in die slag gebly en Eli se twee seuns, Hofni en Pinehas, is ook dood.