1 Samuel 31:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En toe sy wapendraer sien dat Saul dood was, het hy net so op sy swaard geval en saam met hom gesterf.
Afrikaans (NLV) 2011 Toe sy wapendraer sien dat Saul dood is, val hy ook in sy swaard en sterf saam met Saul.
Afrikaans 1933/1953 Toe sy wapendraer sien dat Saul dood was, het hy self ook in sy swaard geval en saam met hom gesterf.
Afrikaans 1983 Toe sy wapendraer sien Saul is dood, val hy ook in sy swaard en sterf saam met hom.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Toe sy wapendraer sien dat Saul dood is, val ook hy in sy swaard en sterf saam met hom.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Toe die wapendraer sien dat Saul dood is, het hy ook op sy swaard geval en hy het saam met Saul gesterf.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Toe die wapendraer sien Saul is dood, het hý ook sy swaard gevat en soos Saul selfmoord gepleeg.