1 Samuel 31:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Al die dapper manne het hulle klaargemaak en die hele nag deurgegaan en die lyk van Saul en die lyke van sy seuns van die muur van Bet-san geneem en in Jabes gekom en dit daar verbrand.
Afrikaans (NLV) 2011 het hulle manskappe die hele nag deur na Bet-San toe getrek en die liggame van Saul en sy seuns van die muur afgehaal. Hulle het dit na Jabes toe gebring en dit daar verbrand.
Afrikaans 1933/1953 het al die dapper manne hulle gereedgemaak en die hele nag deur getrek; en hulle het die lyk van Saul en die lyke van sy seuns van die muur van Bet-San afgehaal en by Jabes gekom en hulle daar verbrand.
Afrikaans 1983 het al die weerbare manne klaargemaak en hulle het die hele nag deur getrek en die lyk van Saul en dié van sy seuns van die muur van Bet-San afgehaal. Hulle het dit na Jabes toe gebring en daar verbrand.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) het al die bekwame manne gereedgemaak en die hele nag lank geloop. Hulle het die lyk van Saul en die lyke van sy seuns van die muur van Bet-San verwyder, na Jabes gegaan en hulle daar verbrand.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) het al die belangrike manne gereedgemaak en hulle het die hele nag geloop. Hulle het Saul en sy seuns se lyke afgehaal van die muur van Bet-San. Hulle het dit na Jabes gebring en hulle het die lyke daar verbrand.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Al die manne van Jabes wat kon veg, het bymekaargekom en dwarsdeur die nag geloop om die lyke van Saul en sy seuns van Bet-San se muur af te haal. Hulle het die lyke na Jabes toe gevat en dit daar aan die brand gesteek.