1 Samuel 31:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En toe die inwoners van Jabes in Gílead hoor wat die Filistyne aan Saul gedoen het; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe die inwoners van Jabes in Gilead hoor wat die Filistyne aan Saul gedoen het, |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe die inwoners van Jabes in G¡lead daarvan hoor -- wat die Filistyne aan Saul gedoen het -- |
| Afrikaans 1983 | Toe die mense van Jabes in Gilead hoor wat die Filistyne met Saul gedoen het, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe die inwoners van Jabes in Gilead dit hoor – wat die Filistyne Saul aangedoen het – |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe die mense van die stad Jabes in Gilead hoor wat die Filistyne met Saul gedoen het, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die mense van Jabes in Gilead het gehoor wat die Filistyne met Saul gedoen het. |