1 Samuel 31:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hulle het sy wapenrusting in die huis van Astarot gesit en sy liggaam aan die muur van Bet-san vasgemaak. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle het Saul se wapenrusting in die tempel van Astarte uitgestal en sy liggaam teen die muur van Bet-San opgehang. |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarna het hulle sy wapens in die Astarte-tempel neergelê, maar sy lyk teen die muur van Bet-San vasgeslaan. |
| Afrikaans 1983 | Daarna het hulle sy wapenrusting in die tempel van Astarte gesit en sy lyk het hulle teen die muur van Bet-San vasgespyker. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle het sy wapens in die tempel van die Astartes neergesit, maar sy lyk het hulle teen die muur van Bet-San vasgeslaan. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle het Saul se wapens in die tempel van Astarte gesit en hulle het sy lyk teen die muur van die stad Bet-San opgehang. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle het sy oorlogsklere en wapens in die tempel van die Astartegodin neergesit en sy lyk aan die muur van Bet-San opgehang. |