1 Samuel 30:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Dawid se twee vroue is as gevangenes weggevoer, Ahinoam, die Jisreëlitiese, en Abigail, die vrou van Nabal, die Karmeliet. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dawid se twee vroue, Aginoam van Jisreël en Abigajil, die weduwee van Nabal van Karmel, is ook weggevoer. |
| Afrikaans 1933/1953 | Ook Dawid se twee vroue, Ah¡noam uit J¡sreël, en Ab¡gail, die vrou van Nabal, die Karmeliet, was as gevangenes weggevoer. |
| Afrikaans 1983 | Die twee vrouens van Dawid, Aginoam uit Jisreël, en Abigajil die weduwee van Nabal die Karmeliet, was ook as gevangenes weggevoer. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die twee vroue van Dawid, Aginoam van Jisreël en Abigajil, die weduwee van Nabal van Karmel, is ook weggevoer. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dawid se twee vroue was ook weg. Sy vroue was Aginoam van die stad Jisreël en Abigajil, die weduwee van Nabal van die stad Karmel. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dawid se twee vroue, Aginoam uit Jisreël en Abigajil, die weduwee van Nabal uit Karmel, is natuurlik ook ontvoer. |