1 Samuel 30:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe het Dawid en die manskappe wat by hom was, hul stem verhef en geween totdat hulle nie meer mag gehad het om te ween nie.
Afrikaans (NLV) 2011 het hulle gehuil totdat hulle nie meer kon nie.
Afrikaans 1933/1953 Daarop het Dawid en die manskappe wat by hom was, hulle stem verhef en geween totdat daar geen krag meer in hulle was om te ween nie.
Afrikaans 1983 Dawid en sy manne het hard gehuil totdat hulle nie meer kon huil nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dawid en die manskappe by hom het hard begin skreeu en gehuil totdat daar nie meer krag in hulle oor was om te huil nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dawid en die manne by hom het hard gehuil, hulle het aangehou totdat hulle nie meer kon huil nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) het hulle in trane uitgebars en hardop gehuil. Hulle was ontroosbaar.