1 Samuel 30:31 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En aan die wat in Hebron was, en aan al die plekke waar Dawid self en sy manne gewoond was om te spook.
Afrikaans (NLV) 2011 Hebron en oral waar Dawid en sy manskappe rondgetrek het.
Afrikaans 1933/1953 en aan die in Hebron en aan al die plekke waar Dawid, hy en sy manne, rondgetrek het.
Afrikaans 1983 Hebron en oral waar Dawid en sy manne heen en weer getrek het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) en aan dié wat in Hebron is – al die plekke waar Dawid rondgetrek het, hy en sy manne.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) en Hebron. Dit was die plekke waar Dawid en sy manne rondgetrek het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hebron en al die ander plekke waar Dawid en sy manne rondgeswerf het.