1 Samuel 30:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Daarop het Dawid en sy manne in die stad gekom, en kyk, dit is met vuur verbrand; en hulle vroue en hulle seuns en hulle dogters is as gevangenes weggevoer. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe Dawid en sy manne die ruïnes sien en besef wat met hulle families gebeur het, |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe Dawid met sy manne die stad inkom, lê dit daar met vuur verbrand, en hulle vroue en hulle seuns en hulle dogters was as gevangenes weggevoer. |
| Afrikaans 1983 | Toe Dawid en sy manne in die dorp kom, was dit afgebrand en hulle vrouens, seuns en dogters was as gevangenes weggevoer. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe Dawid en sy manne by die dorp aankom – daar is die dorp afgebrand en die vroue en seuns en dogters weggevoer! |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dawid en sy manne kom toe by die stad, en toe was dit afgebrand. Hulle vroue en hulle seuns en dogters was weg. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe Dawid en sy manne in die afgebrande dorp kom en besef dat hulle vroue en seuns en dogters ontvoer is, |