1 Samuel 30:29 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | en aan die wat in Ragal was en aan die wat in die stede van die Jeragmeeliete was, en aan die wat in die stede van die Keniete was, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Rakal, die dorpe van die Jeragmeëliete, die dorpe van die Keniete, |
| Afrikaans 1933/1953 | en aan die in Ragal en aan die in die stede van die Jeragmeëliete en aan die in die stede van die Keniete |
| Afrikaans 1983 | Rakal, die dorpe van die Jeragmeëliete, die dorpe van die Keniete, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | aan dié wat in Ragal, aan dié wat in die dorpe van Jeragmeël se mense en in die dorpe van die Keniete is, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Rakal, die stede van die Jeragmeël-families en die Keniete, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Rakal, die dorpe van die Jeragmeëlfamilie, die dorpe van die Keniete, |