1 Samuel 30:27 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Aan die wat in Bet-el was, en aan die wat in die suide van Ramot was, en aan die wat in Jattir was, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die geskenke is na die leiers van die volgende stede en dorpe gestuur: Bet-El en Ramot in die Suidland, Jattir, |
| Afrikaans 1933/1953 | aan die in Bet-el en aan die in Ramot in die Suidland en aan die in Jattir |
| Afrikaans 1983 | Dit was vir die leiers van Bet-El en Ramot in die Suidland, Jattir, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy het dit gestuur aan dié wat in Bet-El, in Ramot in die Negev en in Jattir is, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dawid het die presente gestuur na die mense in Bet-El, Ramot-Negeb, Jattir, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dit is gestuur na die leiers van Bet-El, Ramot in die Negev, Jattir, |